This book is for learners who can read and write English. Learners must first learn to read all of the sounds needed for reading purposes fluently before the in-depht study of each sound is started. We ensure that each learner can pronounce each Afrikaans letter or sound which is different to the English sound.
Read the sounds to the learners. Then practise all the sounds until they know them thoroughly.
AFRIKAANS
Hierdie boek is vir leerders wat reeds in Engels kan lees en skryf.
Leerders moet eers al die klanke vir leesdoeleindes aanleer voordat daar in diepte na elke klank gekyk kan word. Ons maak eers seker dat leerders elke klank wat van die Engelse klanke verskil, kan uitspreek. Lees die klanke vir die leerders. Oefen totdat hulle dit vlot kan lees.